Lacey Chabert

Lacey Chabert
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lacey Nicole Chabert
Geboorte 30 September 1982 (1982-09-30)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1990–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lacey Chabert (gebore 30 September 1982) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lost in Space (1998), Not Another Teen Movie (2001), Mean Girls (2004), en Ghosts of Girlfriends Past (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy